
Enjoy a massive 40% discount on all stays from 1st – 28th February 2025!
Vanmiddag om 16:40 gesels Marius Opperman en André de Villiers van 1 Spoor Avonture en Andre4x4 op Pretoria FM oor die SA Bakkie Fees!
Die fees word van 1 - 3 November by Sondela Nature Reserve & Spa gehou. Moet dit nie misloop nie!