Maak gereed vir die Hankook Land Cruiser Fees & Afrika Rekord

Category: Show News | Author: Trio Events |  Date posted:  | Reach: 33215   385

Van 6 – 8 Junie 2025 by die Sondela Nature Reserve & Spa!

 Datum: 6-8 Junie 2025
Tyd: Buitelug-uitstallers en kosverskaffers vanaf Vrydag 14:00

𝐁𝐞𝐥𝐚𝐧𝐠𝐫𝐢𝐤!
Registreer jou Cruiser: https://tinyurl.com/28uawh4d
Navrae: accounts@ekspo.co.za | 072 487 0000

Eienaars van FJ Cruisers, Lexus, alle stasiewaens, Prado's & bakkies – kom maak deel uit van die NUWE REKORDPOGING!

Meeste Cruisers op een terrein – probeer om die bestaande rekord van 557 te breek!

𝐒𝐭𝐚𝐚𝐧 '𝐧 𝐤𝐚𝐧𝐬 𝐨𝐦 '𝐧 𝐂𝐫𝐮𝐢𝐬𝐞𝐫 𝐭𝐞 𝐰𝐞𝐧!
Burre Burger van Droogte Hulp met Burre Burger NPC gee 'n Cruiser weg - al wat jy moet doen, is om 'n R200-kaartjie by die Land Cruiser Fees & Afrika Rekord te koop. Kaartjies sal ook by die kykNET Buite Ekspo Limpopo (25 - 27 Julie) te koop wees.

 

Trio Events
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Tel: 043 705 3511
Tel: 043 740 0571
Cell: 078 236 5004
Fax: 043 740 5937