
Enjoy a massive 40% discount on all stays from 1st – 28th February 2025!
Swartland Wynkelder nooi jou na ‘n smaakvolle ervaring by die kykNET Buite Ekspo die naweek van 7 - 9 Maart by Moreson Plaas Malmesbury.
Ysoue wyn uit die Swartland
Chef Bertus met heerlike geregte
Lekker samesyn en kuier
Sien jou daar!
Kry jou kaartjies vir die kykNET Buite Ekspo nou by http://opentickets.co.za/trio
Besoek https://ekspo.co.za/ vir meer inligting.
Sluit by ons WhatsApp-kanaal om eerste nuus te ontvang: https://whatsapp.com/channel/0029Vb7CrhD1NCrZAG5vp23s