Gonubie Vakansie-Oord Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Gonubie Holiday Resort |  Date posted:  | Impressions: 24838   156

Gonubie Vakansie-Oord - Wild Coast, Eastern Cape
Kamp & Leef Gekose Oord

Geleë naby ‘n “blouvlag” 5-ster strand, noord van Oos London, is Gonubie Vakansieoord die ideale wegbreekplek vir die hele gesin. Dit bied 20 ruim selfsorg berghutte, 85 woonwastaanplekke wat beskerm is deur inheemse bos by die mond van die Gonubie rivier – ‘n veilige en rustige omgewing met verskeie opsies vir vermaak, van branderplank-ry tot swem, gholf en visvang in ‘n verruklike vakansiebestemming. Alhoewel die oord bekend is vir sy uitstekende 5-ster swem- en branderplank strande, bied dit ook eindelose aktiwiteite vir die hele gesin. Dit sluit rivier-, rots-, diepsee-visvang, staproetes en voëlkyk in.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Gonubie Holiday Resort
043 705 9748
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email
Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Latest News

Tel: 043 705 9748
Tel: 043 740 0571
Cell: 078 236 5004
Fax: 043 740 5937